Verkragting

Verkragting
Language: Afrikaans
Code: AFR150
Category: Crime & Abuse

Is jy dalk 'n slagoffer van hierdie geweldsmisdaad? Ken jy dalk iemand wat 'n slagoffer was? Die doel van hierdie pamflet is om slagoffers raad te gee om hierdie daad te verwerk en ook aan diegene na aan die slagoffer om beter begrip te hĂȘ vir dit waardeur die slagoffer gaan. Simpatiek geskryf deur 'n berader.

CLF Monitor

Click here to download the latest newsletter

Other links