Kies die lewe

Kies die lewe
Language: Afrikaans
Code: AFR144
Category: Kids and Youth

Also available in:

Die lewe bestaan uit keuses. Elke dag neem jy onbewustelik honderde keuses. Daar is egter die keuses wat verreikende gevolge kan hĂȘ. Dus moet jy bewus wees van die gevolge van jou keuses. Maak dit aan die hand van God se riglyne vir jou lewe.

CLF Monitor

Click here to download the latest newsletter

Other links