Dit is baie moeilik vir iemand wat in die gevangenis was om weer buite die gevangenis te funksioneer. Hierdie pamflet gee riglyne aan diegene wat binnekort vrygelaat word of dalk reeds vrygelaat is om weer rigting te vind.